Welkom by Raak Rof
Waar ons standaarde stel vir jou toerusting, sodat jy rof kan raak, en vuil speel!
Militêre spesifikasies wat ook 'Mil Specs' genoem word, verteenwoordig standaarde vir ontwerp en vervaardiging wat vertroue in duursaamheid en doeltreffendheid van die toerusting opwek. Mil-Spec-toerusting kan 'n wye verskeidenheid omgewingsomstandighede en -toestande weerstaan, sodat jy rof kan raak.
Die RaakRof-span is ernstig oor die kwaliteit en diens van produkte, en skep dus geleenthede tydens geleenthede en avonture om die toerusting in aksie te sien in plaas van net op papier.
IP-gragering
Die internasionale standaard vir toerusting wat die mate van beskerming teen indringbaarheid beoordeel, word Ingress Protection of “IP” genoem. Dit is ‘n aanduiding van hoe eektief ‘n elektriese omhulsel teen enige vreemde liggame soos stof…
MIL-Spec
Militêre spesifikasies of “Mil Spec” is ‘n term wat gebruik word vir die toets van toerusting wat spesifiek gemaak is vir militêre toepassings tydens ‘n wye verskeidenheid klimaatstoestande, deur die gebruik van omgewinsstres waar...
THermal
Termiese beeld vorming gebruik hitte-energie om bruikbare beelde uit die onsienlike spektrum te maak.Sigbare lig (O.B.A sigbare bestraling) kan deur die menslike oog gesien word terwyl daar ‘n groot deel van die elektromagnetiese spektrum aan elke kant is wat...